P002 Lospassende broek met ingetrekte pype pdf patroon, S-4XL, A0,A3,A4,Letter size, Eng & Afr

R130.00

Materiaal: 2.2m x 150cm Katoen, Linne of enige lig-gewig geweefde stowwe. Rek vir die middel : 1.5m (L) x 4cm (W) en sagte rek vir die some: 1.2m (L) x 2cm (W).

Koop altyd meer lap en rek vir krimp doeleindes.

Category: