3 in 1 Kussings vir kleingoed pdf patroon met foto aanwysings. Afr. & Eng.

Original price was: R95.00.Current price is: R71.25.

Hierdie projek bevat die pdf patroon vir die opgestopte hondjie, katjie en hasie met geskrewe en YouTube video aanwysings. Grootte van die klaar gemaak: Kop+ lyf 45cm, kop tot voete 69cm