P23S Ella – Lospassende rok met sakke pdf patroon, Groottes S-5XL, Formate A0,A3,A4, Aanwysings Afr. & Eng. Alles ingesluit.

Original price was: R130.00.Current price is: R97.50.

Materiaal sonder “nap” wat in beide rigtings gesny kan word (sonder patrone of weerkaatsings) 2.9 m (L) x 145 cm (W). Vir die beste resultate, gebruik vloeiende ligte tot mediumgewig geweefde materiale
soos rayon, viskose, crêpe, linne.

Category: