T006 Circle Top Pdf sewing pattern, Sizes XS-5XL, Formats A0,A3,A4,Letter size, English & Afrikaans

Original price was: R130.00.Current price is: R97.50.

Die Sirkel top-patroon is ontwerp vir gemak en maak voorsiening vir baie vryheid van beweging. Die los, ongestruktureerde pasvorm maak dit ‘n goeie keuse vir gemak en ‘n ontspanne voorkoms. Baie vinnig om te maak.

Materiaal: 2,1 m (L) x 140cm (W)  Viscose, Rayon, Airflow,Stretch-Mesh of enige liggewig materiaal wat mooi drapeer.

Category: