P02 Tuniek met aansny moue pdf patroon, In struksies in Afrikaans en Engels, Formate A0,A3,A4.

R130.00

Hoeveelheid material benodig: 1.9m (L) x 145cm (W). Geskikte lap vir hierdie top: Liggewig geweefde stowwe wat sag drapeer soos Kaasdoek, Linne, Rayon, Viscose en Sy.

Die moue is deel van die hoofpatroon, dus skakel dit die sinstik van moue rondom die armholte uit. Dit maak die proses vinniger en makliker om te stik – ideaal vir beginners of vir vinnige produksie.

Category: