D010 Kokon Rok met Aansny Mou pdf patroon, S-5XL, A0,A3,A4,Letter, Afr & Eng Aanwysings

Original price was: R130.00.Current price is: R97.50.

Ontspanne aansny-moue, ‘n vleiende kokon-silhoeët, netjies afgewerkte neklyn en versteekte synaatsakke — hierdie rok kombineer moeitelose gemak met alledaagse praktiese gebruik. Perfek vir stylvolle, heeldagse dra!

Benodighede: 2.6m(L) x 150cm(W)

Lig tot medium geweefde stowwe bv. Katoen, Linne, Viscose wat mooi drapeer en bypassende gare.

Koop ekstra materiaal vir krimp doeleindes.

 

Category: