Sale!
T020 Gingham Tuniek met Sakke, S-5XL, (A0, A3, A4, Letter) Afr & Eng
Original price was: R130.00.R97.50Current price is: R97.50.
Hoeveelheid materiaal benodig: 1.8m (L) x 150cm (W)
Aanbevole materiale: Liggewig geweefde stof soos 100% Katoen gingham (BESTE keuse), Katoen poplin (lig maar gestruktureerd), Cotton lawn (fyn katoen), Linne of linnemengsel (meer natuurlik, effens draperend), Viskose (rayon) (as jy sagter drapering wil hĂȘ).
25cm Liggewig geweefde tussenvoering (Interfacing).
Koop ekstra lap vir krimp doeleindes.





