Juffrou sak / Teacher’s bag pdf patroon XL met foto en video aanwysings. Afr & Eng

R95.00

Koop die pdf patroon met geskrewe aanwysings, en kyk ons video aanwysings op YouTube om hierdie veeldoelige sak te maak.