1 review for D007 – Kaftan Plooi-rok met aansny mou en sakke, pdf patroon S-5XL, (A4, A3, A0, Letter size), Eng. & Afr.
Add a review
You must be logged in to post a review.
Original price was: R130.00.R97.50Current price is: R97.50.
Materiaal: Maxi: 3.5m (L) x 150cm (W), Midi: 2.9m (L) x 150cm (W), Knie: 2.5m (L) x 150cm (W) materiaal, 0,5m tussenvoering (interfacing) en bypassende gare.
Die kaftan-rok lyk en voel die beste in materiale met goeie val en vloei: Rayon/Viskose-challis – .Katoenvoile, of Kaasdoek –Linne (lig of mediumgewig) – Sy of poliëster-crepe/georgette/chiffon – Vermy stywe materiale (soos swaar katoen of denim)
Arina –
Ek is mal oor my nuwe kaftan rok, ek het viscose gebruik. Dankie vir die oulike patroon.