P01P Overlap top Plus size pdf pattern XS-3XL (A4,A3,A0), Eng & Afr
R130.00
Hierdie patroon is slegs op pdf beskikbaar. Druk dit uit as 1stuk of op A4 en plak die dele aanmekaar, volg dan die aanwysing stappe om die top te maak. Gebruik dieselfde patroon en sny die moue lank vir die winter of verstel die voorpant of lengte soos te sien in ons ons videos op ons youtube kanaal @stikendinge
Lizette Mouton –
Sien uit daarna om hierdie top te maak Dankie vir al die nuttige raad
Loraine van den Berg –
Dis ‘n plesier Lizette, lekker stik.
Groete
Loraine
Lizette Mouton –
Dankie
Luna Grant (verified owner) –
Pragtige patroon en pas fantasties!
Annemarie –
Beautiful!!!